ERA | Property Details
To Rent
Gauteng
Pretoria
Muckleneuk
11752
Pretoria
R 4,500
Muckleneuk
# 11752
Property Information
To Rent
Kamer te huur in huis vir ernstige studente of jong werkendes
Kamer te huur in 'n huis vir ernstige studente of jong werkendes. Puik ligging - op die grens van Sunnyside en Muckleneuk, naby Afrikaans hoër seunskool en loftus. Loopafstand na die Areyeng busstop en 1.5km vanaf die Universiteit van Pretoria. Groot kamer met spasie vir 'n King size bed, lessenaar en bank Area vir koffie stasie en yskas private en-suite badkamer met stort, wasbak en toilet (eie geyser) Die huis het 'n gemeenskaplike sitkamer met tv ; eetkamer; kombuis en opwas. Lieflike stoep met tuin Ingesluit by die huur: - DSTV (vol pakket) in gemeenskaplike sitkamer; - Alarm stelsel met gewapene reaksie en 'n aandwag - Uncapped Wifi - Water - Krag vir die gemeenskaplike areas (elke kamer het 'n prepaid kragmeter vir krag verbruik in die kamer self) - Veilige onderdak parkering - Gemeenskaplike mikrogolf; broodrooster en ketel in die kombuis - Gebruik van die wasmasjien en tuimeldroeër. - Tuinier 1x per week - Skoonmaker 1x per week (slegs vir gemeenskaplike areas) Nou beskikbaar!
Property Details
Property Type
House
Property Category
Full & free title
Rooms
Bed
1
Bedroom floor type
Wooden Floors
Bath
1
Bath 1
Basin (Separate) | Shower | En Suite | Toilet
Room
Dining Room | Family/TV Room
External Features
Garage
1
Garage Description
onderdak parkering
General Features
Special Features
Bus | Minibus Taxi
Agent
Agent
(073) 899-2839
012 346 2772
Send Jana a Message
Name and Surname*
Contact Number*
Email Address*
Message*
An email will be sent to the agent

Please enter the answer to submit the message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0